SINCE 1997
RoofXpert se storie het in 1997 begin as Roof-Mac CC, ’n eenmansaak in Middelburg, Mpumalanga.
Vandag het ons gegroei tot RoofXpert Middelburg CC, met byna drie dekades se praktiese ervaring in dakherstelwerk en lekkasie-oplossings. Oor die jare het ons talle moeilike dakprobleme suksesvol opgelos, die tipe probleme wat nie sommer met ’n emmer membraan of ’n “vinnige fix” weggaan nie. Ons glo daarin om lekkasies volgens die vervaardiger se spesifikasies te herstel en die oorspronklike fout op te spoor, eerder as om net die simptome toe te smeer. RoofXpert is ook een van die min dakonderhoudsmaatskappye in Middelburg wat skriftelike waarborge uitreik, omdat ons glo goeie werk moet lank hou nadat die rekening betaal is. Ons is trots op ons 29 jaar se ondervinding, ons span en die vertroue wat kliënte oor die jare in ons geplaas het. By RoofXpert doen ons nie net dakwerk nie - ons beskerm jou gebou, besittings,werksmense en familie.

YOU CAN TRUST ROOFXPERT TO TAKE CARE OF YOUR ROOF
....
WE HAVE BEEN DOING IT FOR 29 YEARS