NOT ALL ROOFING CONTRACTORS ADVERTISING ON FACEBOOK,
WHO OWNS A PICK-UP, A LADDER AND A BUCKET OF RUBBER,
KNOW WHAT THEY'RE DOING
HOWEVER,
WE OWN 2x PICK-UPS,
2x LADDERS
& WE HAVE 29 YEAR'S EXPERIENCE
Groot-praat is maklik, veral met die "wonder-oplossings" wat deesdae op die mark is.
Wees versigtig wie jy op jou dak toelaat, en dink mooi oor die waarde van die goedkoopste kwotasie.
Laai ons gratis gids af wat jou vertel hoe om 'n ordentlike kontrakteur uit te ken
en waarvoor om op die uitkyk te wees op jou kwotasie

WAT JY KRY AS ONS OP JOU DAK WERK
Ons kyk na jou dak asof dit ons eie besittings, personeel en familie beskerm
Xpert
Advies
Met 29 jaar se ondervinding
ken ons ons storie.
Ons doen dinge volgens die boek, nie volgens die wonderoplossings op die moderne mark nie.
Jou Belange Word
Eerste Gestel
Jou dak beskerm jou besttings, personeel en familie, so ons glo dat jou dak een van jou grootste beleggins is en ons wil jou help om die
meeste uit jou belegging te kry.
36 Maande
Water Tight Warranty
Al ons werk kom saam met 'n 36 Maande Water Tight Warranty. As die probleem wat ons kom
reggemaak het weer opduik in hierdie tydperk,
is dit nie jou probleem nie, dis ons s'n.
HOE JOU DAK NUWE HOOGTES KAN BEREIK
'n Dak wat goed onderhou word, kan 'n 100 jaar hou voordat dit nodig is om enige
vervangingswerk te doen
Hier is 'n paar tips wat ons deur die jare opgetel het wat jy kan implimenteer om jou dak langer te laat hou
Hier is 'n paar tips wat ons deur die jare opgetel het wat jy kan implimenteer om jou dak langer te laat hou
DIE ROOFXPERT SPAN
TESTIMONIAL
Amazing service, goes above and beyond.
Amazing team - William is truly one of a kind.
Highly recommended!
Amazing team - William is truly one of a kind.
Highly recommended!
- Candice Storm